Wild Plum Cottage
- 
            
            
                Kapasiteit: 3 persone
                                                        
                                            
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
 - Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
 
Beskrywing
            Wild Plum Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis wat in Kei Mouth geleë is, net 250 m vanaf die strand met 'n pragtige uitsig oor die heuwels. 
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n solderkamer is en 1 enkelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele.
Die ligte en helder oopplan-leefarea lei na 'n privaat dek en braai-area in die tuin. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
 - Gaste dink Wild Plum Cottage het ’n uitstekende ligging
 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 3 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang