Wildebeespan Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Wildebeespan Farm Portion 1, Delareyville, 2770, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë langs die N14 tussen Barberspan en Delareyville, bied die Wildebeespan Gasteplaas 'n gemaklike bed-en-ontbyt op 'n plaas, net 5 km buite die klein dorpie Delareyville.
Die verblyf bestaan uit 5 gastekamers, waarvan 3 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens het. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer, TV en gratis WiFi. Een van die 5 kamers is 'n selfsorg-eenheid.
In die gemeenskaplike eetkamer is daar tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Watter beter plek is daar om jou bure te ontmoet en 'n paar stories te deel voordat jy op pad is langs die N14? As jy vir 'n paar dae bly, hoekom nie braai in die goed versorgde tuin, onder die skaduwee van die wilgerbome nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jaco Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- N14, Wildebeespan Farm Portion 1, Delareyville, 2770, Noordwes
- Gaste dink Wildebeespan Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Wildebeespan Farm Portion 1, Delareyville, 2770, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang