Successfully reported

Wildeberg Manor House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Simone V
1 nag
5.0
Nov 2024

Wildeberg Manor House is ’n juweel! Die huis is pragtig skoon en netjies, en die berge rondom skep ’n ongelooflik mooi atmosfeer. Die personeel is baie vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Die wynproe-ervaring was fantasties. Ek het veral die fynproewersbord geniet saam met die Terroirs wyne. Wildeberg is beslis ’n plek wat ek weer sal besoek. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Wildeberg Manor House
Baie dankie Simone vir die wonderlike terugvoer! Ons is verheug dat jy die pragtige uitsigte, vriendelike diens, en wynproe-ervaring geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Candice S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Beautiful views, beautiful house with great hosts. The house was immaculate! The beds were super comfy and our hosts were incredibly hospitable and went over and beyond to make sure we had a pleasant stay. Will happily return to this peaceful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Wildeberg Manor House
Thank you for the fantastic review! We're so glad you had a wonderful stay, and look forward to welcoming you back!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 15 900
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 15 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 15 900
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdun Road Franschhoek, Wildeberg Wine Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3a824e98fa376e40d67211b1a114e7138fcd03ff1bdb1f7f07902a5a4a11f02b42917f26db614437ad9b6a48cae2d56dc1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 900 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Verdun Road Franschhoek Wildeberg Wine Farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.934020501512 19.133718182803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang