Successfully reported
+21

Wilderland

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 333 Whites Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wilderland is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang, aangrensend aan die eienaar se hoofhuis, geleë op 'n pragtige werkende kleinhoewe in Wilderness. Omring deur woude en plaasgrond, bied dit asemrowende uitsigte oor die see, rivier, vlei en woude - perfek vir 'n paartjie of enkelreisiger.

Hierdie sonkrag-aangedrewe eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Die goed toegeruste kombuis sluit 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskassie in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is daar 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi.

Die eenheid maak oop na 'n privaat patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel en is ongeveer 2.5 km van die dorpsentrum af. Geniet rustige wandelings, fietsry, toegang tot die eiendom se damme en 'n natuurwandeling deur die natuurlike veld en woude op die eiendom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Luami Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 333 Whites Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderland het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 333 Whites Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd560658258b510975a596424e10ade6f8b37d0d9665995d10f5dbf795cb5b2393a1ed3229e5e3903a05827e5842e7a9f73fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 333 Whites Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.988609596646 22.600020910634
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang