Successfully reported
+29

Wilderness Delight

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia Drive, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wilderness Delight is 'n pragtige selfsorghuis wat teen die heuwels in Wildernis geleë is. Die eiendom kyk uit oor die skouspelagtige dorp, strandmeer en see, en bied 'n gerieflike basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Dié moderne en huislike dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed; die hoofslaapkamer spog met 'n hangbed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser vir gerief.

Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek waar gaste hul etes saam kan deel, 'n bank om op te ontspan, 'n keramiekkaggel en 'n groot TV vir mediavermaak. Die leefarea, sowel as die hoofslaapkamer, spog met asemrowende uitsigte om te bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 of 2 motors.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Constantia Drive, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia Drive, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff52405d28c7e107df4640e4b32ae0027cf9d0fc94594d9b11dd2f8a6bf9d3d48d3a2b04b5e6212b761ab13799ba2772081d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 4) Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98962865646 22.589850690807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang