Successfully reported
+36

Wilderness Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 384 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Wilderness Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Wildernis op die Tuinroete. Die pragtige see-uitsigte en rustigheid van die strandmeer maak dit die ideale wegbreekplek vir ontspanning en avontuur. Die huis is ook stapafstand vanaf Wildernis se dorpie, restaurante en Wildernis se blouvlagstrand.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en bied rustige verblyf aan 'n gesin of vriende. Die hoofslaapkamer met pragtige uitsigte oor die strandmeer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het is 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo vir 'n kind. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sitarea en -leefarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en 'n kaggel. Daar is 'n buite-area met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin sowel as genoeg parkeerplek vir 'n groot en 'n klein voertuig op die perseel.

Gaste kan die plaaslike kookkuns verken en handwerkwinkels of die see en strandmeer besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Stapelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Kaggel
Braai

Ligging

  • 384 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 384 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc0cd262957a6c09b68a80cae600ed16413c8a6a3505fbe29699a59ec159ec7580d1f47b660a3715ddb01815fa769668dbc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 384 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.991911504545 22.585012963229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang