Wildevy Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 2nd Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wildevy Accommodation is in die hartjie van Thabazimbi geleë en is 'n gastehuis in familiebesit wat oornag- of langverblyf bied.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers, een met en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die ruim leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei, breekware, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV.
Gaste kan maaltye in die buitelug geniet op die patio met buitemeubels wat oor die tuine en boma uitkyk. Vir gaste wat die area wil verken, is Thaba Mall 2,6 km ver en Thabazimbi Gholfklub is 7,8 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 2nd Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 2nd Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang