Successfully reported
+12

Wildevy Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Sable Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wildevy Studio is 'n losstaande tuin-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Jefferysbaai geleë is, ideaal vir 'n paartjie of korporatiewe reisiger.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en bevat 'n mikrogolfoond, induksiestoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Boonop is 'n etenstafel ook beskikbaar waar gaste hul maaltye kan geniet.

Gaste het toegang tot die lieflike binnehof met braaigeriewe. Hulle kan ook Jeffreysbaai-strand, wat net 250 m van die eiendom af is, geniet en verskeie winkels en restaurante wat naby is, verken.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9 Sable Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wildevy Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Sable Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05f286534db1047cdad9b5685e0e1dc00e6e42d03382605a39651b48fe283195c4d62fc039a3ad3feaab8f2b362d2665c763?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 9 Sable Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039604118891 24.927058135652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang