Successfully reported
+53

Wildheart Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platbos Road, Wildheart Farm, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wildheart Farm bied verblyf in 3 knus selfsorg-eenhede op die eienaar se plaas in Knysna, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is die ideale verblyf vir gesinne of paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die Wildheart Farmhouse kan tot 6 volwassenes en 1 kind akkommodeer en bied 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die 2 hutte op die eiendom kan elk tot 2 gaste akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en patio.

Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Op hierdie eiendom kan gaste swem of in die dam roei, deur die woud stap en bergfietsry.

Wildheart Farm is 'n kombinasie van natuur en gerief, aangesien dit naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en aktiwiteite is. Die plaas het 'n boord met 'n verskeidenheid vrugtebome, 'n agrobosboustelsel, hoenders en perde.

Let asseblief daarop dat die laaste 800 meter van die pad 'n grondpad is. Alhoewel dit in 'n standaardmotor hanteerbaar is, is dit beter geskik vir 'n voertuig met hoër grondvryhoogte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Platbos Road, Wildheart Farm, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wildheart Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platbos Road, Wildheart Farm, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4424313ab1524b10d7aaeb81ce798a4551bf665e53aa7ddfaf12f9425ab4f63969dbe7c188de4e9a8e83f658454c16805dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Platbos Road Wildheart Farm 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019048154006 23.045288691518
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang