Wildhorses B&B and Self Catering
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Ring Street, Lüderitz, Khomas
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wildhorses B&B en Selfsorg bied gemaklike verblyf in Lüderitz, ongeveer 2 km vanaf Robert Harbour. Hierdie eiendom is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige oornagverblyf.
Verblyf bestaan uit 2 selfsorg-ateljees met slim-TV en WiFi, wat slaapplek bied vir 2 gaste. In die Bed-en-Ontbyt-verblyf is daar 1 dubbelkamer met en suite-badkamer, 1 tweepersoonskamer met en suite-badkamer, en 1 tweepersoonskamer met sy eie badkamer.
Die Bed-en-Ontbyt-kamers het 'n gemeenskaplike eetarea en 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi, parkering en die tuin.
Wildhorses B&B en Selfsorg is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 89 Ring Street, Lüderitz, Khomas
- Gaste dink Wildhorses B&B and Self Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Ring Street, Lüderitz, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang