Successfully reported
+19

Wildlife Photographer Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50A 6th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Wildlife Photographer Cottage is 'n huislike, pragtig versierde selfsorgkothuis in Linden, Johannesburg. Die kothuis spog met lieflike beelde van hierdie wonderlike land en sy wild.

Die kothuis is in 'n privaat woning geleë, maar het sy eie privaat ingang. Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n induksieplaat, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n ronde etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n TV.

Buite is daar 'n privaat patio en tuinarea. Die kothuis het sy eie parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jaco O
Besigheidsreis
5.0
Veilige verblyf op goeie ligging. Baie lekker gebly. Ideale oorslaapplek.
Jun 2025
Arthur P
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and enjoyable. We enjoyed our stay in a nice and peaceful estate.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Danie L
Gesin met tieners
5.0
Dana en Ingret was baie nice. Dankie julle! Ons verblyf was uitmuntend. Gashere was beskikbaar vir kommunikasie en baie toegewend met aankom en uitklo...
Sien meer
Apr 2025
Filia J
Gesin met tieners
5.0
Baie gemaklik en mens voel tuis! Heerlik gebly! Ideaal vir gesin van 4.
Jan 2025
Chantel F
Saam met lewensmaat
4.8
Wonderful stay! Beautiful place. Lovely place to stay! Dana was so friendly and helpful! Will definitely recommend staying there!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 50A 6th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Wildlife Photographer Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50A 6th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVKGZlBZnhXXBcuxssfEOQTCaJwQVKJuQgJoISTZe2zw6tgwuvZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 50A 6th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.137671783546 27.992566090946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang