Successfully reported

Wildnut Lodge and Game Farm

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
James N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Superb. It was wonderful, relaxing and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Wildnut Lodge and Game Farm
Thank you, James. Hope to see you again!

Tinus N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Good value for money. We were two colleagues on a business trip and had a pleasant stay at Wildnut Lodge and Game Farm. The staff were friendly, and we felt welcome. We had the house for ourselves with private rooms. A fully equipped kitchen is available to use. The bar is stocked, and what you take gets written up for payment before you leave. Outside is a landscaped garden on an elevated part of the farm, and game roams freely along the fence. A boma that overlooks Louis Trichardt has a wash basin, water, good lighting, space for a large crowd, two braai areas and lots of wood. The fire was started by staff, and we enjoyed the open-air experience. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Mooi omgewing, pragtige plek. Vir seker 'n baie mooi plek met 'n uitstekende ligging. Ruim kamer en gerieflik. Die rustigheid van die plek is net wat jy nodig het om totaal te ontspan en af te sny van die buite wêreld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Onica N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Pleasant. Good, no issues. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneliese B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Misleading. Loved the atmosphere of the outdoors. WiFi was not working so couldn't watch TV in the evening. The bar was not operational.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Renier S
1 nag Besigheidsreis
2.6
Mrt 2025

Stil en rustig. Baie stil en rustige verblyf. Dankbaar die pad was geskraap. Altyd lekker om om die vuur te sit saans. Enigste negatiewe: Onderhoud is nodig op die gebou. Geen WiFi en baie swak sel opvangs. Geen TV's, alhoewel daar TV's op die fotos verskyn.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Jenine B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Heerlik stil en die gasvrou was wonderlik. Ons het heerlik gebly. Die plek is absoluut 'n lushof en 'n voeltjie paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charles
Wildnut Lodge and Game Farm
Liewe Josephine, dit was heerlik om julle hier te hê. Lekker mense is altyd welkom by Wildnut Lodge. Hoop julle kon die blouvlekduifie op spoor daar in die wildtuin. Sien julle eendag weer.

Francois R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Aangename, rustige, veilige en netjiese verblyf. Heerlike ruim verblyf. Pragtige omgewing. Baie netjies en goed toegerus. Toegangspad kan 'n probleem wees vir sedanmotors, veral in natte omstandighede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rianda P
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jan 2024

Picturesque nature. There were some challenges in finding the lodge. There were no clear signs from the main road, and the location pin sent was not accurate, which caused me to get lost finding the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philippus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Asemrowende ligging. Pragtige tuin om te ontspan. Gerieflike kamers in die lodge alhoewel die badkamer gedeel word (ons was die enigste gaste so nie 'n probleem nie). Ontvangs was super vriendelik en 'n heerlike ontbyt was voorgesit die volgende oggend. Die pad na die plaas word nie aanbeveel vir lae voertuie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Wildnut Lodge and Game Farm
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein Farm, Louis Trichardt, 0920 , Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEyisZK75jSougZemAZUlB20DlhUM0EjWfMk91JKeTTN9CBMMsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Palmietfontein Farm Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.047870680167 30.018137158712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang