Successfully reported
+85

Wildnut Lodge and Game Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein Farm, Louis Trichardt, 0920 , Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wildnut Lodge and Game Farm is slegs 12 km Oos van Louis Trichardt en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die laaste deel van die roete na die perseel word bereik deur 'n grondpad, tydens die reënseisoen mag 'n voertuig met hoër grondvryhoogte vereis word.

Verblyf by die lodge is beskikbaar in 6 privaat kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Daar is ook 'n Familiehuis met slaapplek vir 4 gaste.

Vermaak op die perseel sluit stap- en bergfietsroetes, swem, en voëlkyk in. Dit moet egter vooraf gereël word. Braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is ook 'n opsie vir B&B, maar dit moet vooraf bespreek word teen addisionele koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
James N
Saam met lewensmaat
5.0
Superb. It was wonderful, relaxing and refreshing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Tinus N
Besigheidsreis
5.0
Good value for money. We were two colleagues on a business trip and had a pleasant stay at Wildnut Lodge and Game Farm. The staff were ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Hantie P
Saam met lewensmaat
4.8
Mooi omgewing, pragtige plek. Vir seker 'n baie mooi plek met 'n uitstekende ligging. Ruim kamer en gerieflik. Die rustigheid van die plek is net wat ...
Sien meer
Jan 2025
Jenine B
Gesin met tieners
4.8
Heerlik stil en die gasvrou was wonderlik. Ons het heerlik gebly. Die plek is absoluut 'n lushof en 'n voeltjie paradys.
Aug 2024
Onica N
Saam met lewensmaat
4.6
Pleasant. Good, no issues. Value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Palmietfontein Farm, Louis Trichardt, 0920 , Limpopo
  • Gaste dink Wildnut Lodge and Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein Farm, Louis Trichardt, 0920 , Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEyisZK75jSougZemAZUlB20DlhUM0EjWfMk91JKeTTN9CBMMsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Palmietfontein Farm Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.047870680167 30.018137158712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang