Successfully reported
+35

Wildsbokkie Holiday Home

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3557 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense

Beskrywing

Wildsbokkie Holiday Home is 'n selfsorghuis in Marloth Park, wat aan die Krugerwildtuin grens en 1 km vanaf die heining tussen Marlothpark en Krugerwildtuin. Hierdie lieflike 6-slaapkamerhuis is ideaal vir groot gesinne en groepe, en word bestuur deur vriendelike en professionele personeel wat die ekstra myl gee in hul diens.

Wildsbokkie beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, 'n groot eetkamer, 'n groot lapa en sitarea, 6 slaapkamers, waarvan 3 en suite is, 5 badkamers en 1 gastetoilet. Daar is 5 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond.

Daar is 'n groot swembad en 'n TV met sekere DStv-kanale in die lapa, met binne- en buitebraaigeriewe. Die sosiale area en 5 toesluitmotorafdakke is omhein vir sekuriteit. Die huis word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar. Op versoek kan 24-uur diens gereël word. Die huis het 'n alarmstelsel en word 24 uur per dag deur Field Security gemonitor.

Die huis is 17 km vanaf die Krokodilbrughek en 43 km vanaf Malelanehek na Krugerwildtuin geleë. Die Swaziland-grenspos is 78 km ver en die Mosambiekse grenspos is 30 km ver.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacques S
Saam met vriende
5.0
Lekker rustig gemaklik. Baie lekker naweek gehad. Sal beslis weer kom.
Okt 2025
Zolile P
Gesin met klein kinders
5.0
Ideal family accommodation. We were a group of 11 (6 adults and 5 kids). It accommodated us with plenty of space to spare. Words do not...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Melissa L
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing family holiday. Lovely house, well equipped. Great location, animals always coming to the house to feed. Griet and Elizabeth ar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jan V
5.0
Lekker, net te kort. moet weer 'n draai maak op my volgende geleentheid. Great location, really pleasant and clean rooms, but the thing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Moira J
5.0
Wow, it was amazing. We were a group of friends with our young kids, and when they were not swimming, they were feeding the animals. El...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Griet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 3557 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Wildsbokkie Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 20 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 20 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3557 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkZDQ1YmRhLWI4NDMtNGMzMy05ZjU0LTJmNDNiNDQzOWI2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense 40 5 1 5 3557 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.342801513062 31.804076326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang