Successfully reported
+74

Wilge River Bush Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Tweeling 711, Vlakfontein, 1821, Mpumalanga
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wilge River Bush Camp bied lieflike kampeerverblyf op die oewer van die Wilgerivier ongeveer 50 km vanaf Emalahleni. Dit kan die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wees aangesien daar ook 'n swembad is.

Hierdie kamp bied 14 kampeerplekke wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Elke kampeerplek het toegang tot 'n braai-area en gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte en baddens. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Daar is 'n swembad vir kinders en volwassenes, asook 'n gedeelde grasdaklapa en veilige parkeerplek.

Die kamp is 99 km vanaf Pretoria se middestad en 146 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Gaste kan natuur- en wildreservate besoek, asook gholfbane en 4x4-roetes verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jo Z
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, comfortable, fun for kids and a great break. We had a wonderful time. The camp is grassy and has plenty of trees, and is flat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Brahm Dawid E
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Dankie. Ons het die tyd baie geniet. Badkamers was baie netjies en skoon. Swembad goed geleë en skoon. Diens op die terrein was...
Sien meer
Feb 2024
Jacob M
Saam met lewensmaat
4.8
Amazing experience. Great service from Mr Mokone, Mr Skhosana, Tshegofatso and mother.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Alana W
Gesin met tieners
4.8
Rustige, skoon en netjiese afskakelplek in die natuur! Wilge River Bush Camp is 'n rustige, lieflike kampplek as jy net uit die stad wil wegbreek om t...
Sien meer
Mrt 2024
Welma B
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlik. Stunning, vredevolle, lieflike rusplek vir jou siel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Briony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm Tweeling 711, Vlakfontein, 1821, Mpumalanga
  • Gaste dink Wilge River Bush Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 112 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Tweeling 711, Vlakfontein, 1821, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f3e8b88b3306c490eb6d6b5a232a1cb57517ba98c0938fa44fa50475c1a62b87d1ee3cb928fe63a366bca73a514f5e58a2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Farm Tweeling 711 Vlakfontein 1821 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -25.616333 29.01273
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang