Successfully reported

Wilgewandel Holiday Farm

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Michelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderful! Lovely farm. Lots of activities for young children. Slides, animals, restaurant, play area, zip lining. Kids enjoyed their stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Genotvolle asemrowende belewenis. Uitstekende gasteplaas, van restaurant, akkommodasie, aktiwiteite. Vriendelike personeel. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastic views, people and activities. It was the highlight of our trip! The views were spectacular, the area beautiful and so relaxing. Our 8-year-old had plenty to do. The rooms are really nice with great views. The staff and hosts were great and friendly! The restaurant/shop is worth a visit with great food. I would highly recommend them for a family or a couple. An added bonus was hearing the sheep and other animals around. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Ons het alles gekry wat ons nodig gehad het. Vriendelike personeel. Ons het lekker gebly en die verblyf het voldoen aan ons verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rika M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Heerlike blykplek, baie stil en rustige verblyf. Ons sal dit weer gebruik. Heerlike blyplek, ons het die stilte en uitsig geniet. Die fasiliteite was 'n ware voorstelling van wat ons verwag het. Kamer no 3 se deur na die patio het nie 'n sleutel gehad nie en dit was moeilik om die deur oop/ toe te kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezinda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Finominale wegbreek. Dis ongelooflik mooi, pragtige natuur en baie om te doen vir volwassenes sowel as kinders. Baie naby geleë aan alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Genotvol en rustige oase! Was 'n aangename ervaring, pret vir die kinders en baie skadu.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

It's ideally placed - clean and relaxing. Calming - restaurant food absolutely divine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtige omgewing, lekker gebly. Ek was verras oor hoe mooi dit hier is. Die natuurskoon is asemrowend. Ons het lekker gebly, die plekkies is goed toegerus en netjies. Wilgewandel het baie om te doen en mens kan lekker by die restaurant eet. Dis naby Cango grotte en Cango Wildlife Sanctuary waar jy krokodille en ander diere kan sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pienaar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cango Caves Road, R328, 28 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NTAwYWY5LTI0N2UtNGIxOS1hMDQzLTViNDMwMTlhNGM3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Cango Caves Road R328 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.40354532994 22.217129485448
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang