Wilhut
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: G9 airport road, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wilhut is 'n knus houthut tussen die bome aan die rand van die Knysna-woud. Dit is die ideale toevlugsoord vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Die hut bied slaapplek vir tot 3 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n solderarea met 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kothuis het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, noodsaaklike eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale eetkamertafel. 'n Houtkaggel voeg warmte en sjarme by vir koeler aande.
Buite is die oordekte patio gemeubileer vir gemak en ontspanning. Gaste kan ook 'n vuurput en 'n braai-area geniet. Veilige parkering word voorsien. Vir diegene wat wil verken, is staptoere, wynproe, plaaslike restaurante en skilderagtige staproetes alles binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- G9 airport road, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: G9 airport road, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang