Willow & Sunlight Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Willow & Sunlight Apartment is 'n lieflike woonstel in die Tyrwhitt-woonstelgebou in Rosebank, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die stad bied. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Gratis WiFi, 'n hysbak na die woonstel en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Grapnel Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang