Successfully reported

Willow Villas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johnathan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Peaceful getaway. Whole family really enjoyed our stay. Nice views and patio for a braai & great location in Clarens!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Beautiful place, quiet, great host. Had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Great. Lovely stay. The local agent was fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Enjoyed the stay. Beautiful place, will most definitely stay there again. The only suggestions I have are that some maintenance is needed: the shower head and the wall at the basin in the bathroom need looking at. Also, some glass bowls would be nice for food preparation. We loved the decor and the curtains; the bed was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie netjiese, warm eenheid met 'n lieflike kaggel. Ons kon lekker braai en rugby kyk. Ons het baie lekker gebly. Die huis is naby Clarens se winkeltjies. Ons het vir 'n dagbesoek op gegaan na Lesotho se afriski en dit was ongelooflik mooi met baie sneeu. Vir ons tweede dag was ons na die nuwe dinosaurusmuseum by Golden Gate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnia Y
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Unit was great and location was perfect. The unit was warm and cosy. Check-in was easy. The location was perfect to explore the area. We enjoyed a lovely weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

We had a wonderful weekend stay here! The accommodation exceeded our expectation. We had a wonderful weekend stay here! The accommodation exceeded our expectations and was definitely value for money. The location is perfect - quiet, secure, and peaceful. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

N/A. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pranesh B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Safe, excellent host and good location. Excellent place to stay and within easy travel distance to various places in Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Snoesig, heerlik, warm & gerieflik. Die geriewe is uit die boonste rakke. Mens voel so tuis met 'n heerlike kaggel en verhitting, perfek vir 'n wintervakansie wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Diaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 159

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84beff64111a80e9755015dc436a99737a28a86f78e4a289057c1543d7abe59b943b823802ae20828cea32eccd28eb7d8d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 159 5 1 5 R712 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.510629821432 28.432951553017
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang