Successfully reported
+16

Willows Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Oulandsloop Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ontsnap uit die stad en ontspan in 'n aangename atmosfeer wat omring word deur 'n swembad, koi-dam en tuingazebo in 'n welige tuin wat bedek is met broodbome, palms en blomme. Willows Guest House is pragtig versier en skuil in 'n professioneel aangelegde tuin.

Die gastehuis bied 4 en suite-slaapkamers en 1 selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers. Al die slaapkamers is luuks versier met fyn linne, plasmaskerm-TV, 'n yskassie met voorraad en lugversorging.

Elke slaapkamer het sy eie privaatheid en geniet 'n wonderlike uitsig oor die pragtige aangelegde tuin. Parkeerplek word voorsien agter 'n afstandbeheerde veiligheidshek en die perseel word 24 uur gemonitor om jou veiligheid en dié van jou besittings te verseker.

Geleë naby die Wilgers Hospitaal, 'n Life Healtcare Privaat Hospitaal en verskeie winkelsentrums is in 'n 3-7 km radius van die gastehuis af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anel S
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Skoon en netjies. Sal definitief weer gebruik en aan. Absolute puik akkommodasie.
Sep 2025
Cindy V
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely be back. Very comfortable - very welcoming hostess!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Tjaart G
5.0
Baie lekker, sal dit enige tyd aanbeveel. Die verblyf was baie lekker.
Jul 2025
Magda S
5.0
Vir 'n nag of twee se oorbly perfek. Kommunikasie met gasvrou baie goed, vriendelik en baie hulpvaardig.
Jul 2025
Gerhard K
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly. Die aircon funksioneer nie reg nie. Bly trip.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 466 Oulandsloop Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Willows Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Oulandsloop Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MDZkY2Y1LTU5MDItNDY4Yi1hZjA2LWE1NmVjZGE5MGQ5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 466 Oulandsloop Avenue Die Wilgers 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.756548327027 28.313631058534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang