Successfully reported

Will's Place

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Maureen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

It was home away from my home. Dit is 'n baie rustige omgewing. Huis is netjies. Als was in die huis wat ons benodig het. Sal weer kom. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Mrt 2025

Definitely not as per the booking photos. Huge disappointment. Unfortunately, we had to wash all the crockery and cutlery that we wanted to use, as they were not clean. The rest of the house was not dirty, but certainly not the best. The house itself is falling apart. The ceiling in the downstairs room is mouldy and flaking, and the rest of the house needs some upkeep. Bathrooms are rusty and very confusing with all the taps marked incorrectly, hot being cold, etc. The pool table had a tear in it which made playing impossible. No garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Cirvin J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Dit was belewenis. Dit was waarde vir my geld. Sal beslis weer gaan kuer. Alles was net mooi en die huis en area se veiligheid spreek boekdele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Will's Place
Beste Cirvin, Baie dankie vir die oulike gaste wat julle was, kom kuier gerus gou weer. Groete Jeanne Auret

Marcel F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Beautiful and peaceful. The locals are very friendly, nice quiet family place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Will's Place
So Glad you enjoyed it Marcel, Come again soon.

Derick A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2023

Baie aangenaam. Dankie aan die eienaar vir sy gebaar om langer te kan aanbly nadat die dorp afgesny was van die buitewêreld a.g.v. die storm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanne
Will's Place
Liewe Derick, dit is 'n plesier. Ons hoop om julle gou weer te sien. Hou duim vas vir beter weer die keer. lol

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 155
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 155
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 155
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Rita Crescent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA479fcc1e1e1389d89d461c2bb6a5bec18a5e85c0a7d987b4325e7d97a72473884b73d34c20c7d733f5fe2c19269a4df87c57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 155 per nag (plek vir 10) 5 5 1 4 10 Rita Crescent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807306342927 20.037304849738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang