Successfully reported
+18

Wilnetbysee

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Hartenbos Landgoed, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wilnetbysee is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Hartenbos Landgoed, met 'n gerieflike voetgangerhek na die Hartenbos-strandmeer en -strand, ongeveer 10 minute se stap vanaf die verblyf. Dit is die ideale plek vir natuurliefhebbers.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en het 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Aparte area het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis strek tot by die eetarea en verder na die sitkamer met gemaklike sofas, 'n TV en 'n binnebraai. WiFi is beskikbaar, en die TV is aan die internet gekoppel. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede vir stromingsdienste gebruik.

Die huis lei na 'n lieflike buite-area met 'n grasperk en speelarea vir kinders. Gaste kan ook buitebraaigeriewe, 'n enkelmotorhuis en bykomende parkeerplek vir nog 'n voertuig geniet. Waentjies kan in die waentjie-area gelaat word of op straat geparkeer word.

Hartenbos bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede, insluitend duik, ziplining, skilderagtige staproetes en die Diaz Museum. Die ATKV Waterfront is naby en bied restaurante, opwindende waterglybane en vermaak. Gaste kan ook nabygeleë wild- en wynplase, bootritte, helikopterritte, treinritte, museums en 'n rustige botaniese tuin verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 156 Hartenbos Landgoed, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Hartenbos Landgoed, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacffa3df93a8acedb1f8185be1aaebaa8a3fb9aa89bafe9107c0e468d2c1659c03381f5527137e874953219834e163e8f31f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 156 Hartenbos Landgoed Hartenbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.113473057583 22.117955585984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang