Wilson Street Lodge
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Sep 2025 tot 14 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24a Wilson Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R810 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wilson Street Lodge is in die voorste vakansiebestemming van Knysna geleë. Die oulike dorpie beskik oor groen bergagtige landskappe wat kontrasteer met die glinsterende waters van die see, riviere en strandmeer.
Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 4 selfsorg-eenhede wat elk 'n gesin van 4 kan akkommodeer. Al die eenhede beskik oor 'n privaat braai-area, goed toegeruste kombuisie, 'n TV met DStv en sy eie badkamer. Gaste het hul eie toegang en veilige parkeerplek agter 'n heining.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, in die mooi tuine ontspan of 'n braai geniet.
Knysna geniet 'n warm klimaat regdeur die jaar wat dit fantasties maak vir boot- en watersport-entoesiaste wat die gebruik van die strandmeer, riviere of oop see kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24a Wilson Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Wilson Street Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24a Wilson Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang