Successfully reported

Wilton Manor

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Elize D
1 nag
5.0
Apr 2025

Gerieflike skoon verblyf. Ons was 'n groep van ses mense. Ons het heerlik geslaap op die gerieflike koning grootte beddens. Dit was stapafstand van die restaurante en stadion. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Wilton Manor
Liewe Elize. Baie dankie vir jou mooi review. Dit was 'n plesier om julle by Wilton Manor te hê. Ons waardeer jou komplimente oor die beddens en ontbyt. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete van almal by Wilton Manor.

Louise E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gemaklik. Vriendelike diens, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Wilton Manor
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons hoop ons kan jou weer verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, Wilton Manor

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing hostess, stunning rooms, outside areas, bedding top class. From the warm welcome by the hostess, until we left, what an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren K
1 nag
4.8
Jun 2025

Great atmosphere. Clean and prime spot. Fantastic! Went to the rugby. Walked home afterwards and felt safe. Remember to book a parking space. I forgot to and had to park in the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Inge
Wilton Manor
Dear Lauren. Thank you for your kind compliments and lovely rating on Wilton Manor. We are so happy to hear you enjoyed your stay with us and we hope we have the opportunity to welcome you back in the future. All the best from the Wilton Team

Anika B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Sal weer by Wilton Manor gaan bly. Ons het lekker gebly, dit is baie sentraal en stapafstand na verskeie eetplekke en die stadion. Die parkeerplek is baie beperk. Die personeel was baie vriendelik en het ons laat tuis voel. Ons het 'n heerlike ontbyt geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Inge
Wilton Manor
Liewe Anika. Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer jou komplimente op ons verblyf, vriendlikheid en ontbyt. Ons hoop ons kan julle weer verwelkom in die toekoms. Agv groot konserte by die stadium en duisende toeskouers met voertuie is parkering maar 'n probleem vir almal in die Groenpunt area. Dankie dat julle Wilton Manor gekies het. Alles van die beste van die Wilton span

Erika P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie vriendelik. Netjies skoon. Onybyt baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Wilton Manor
Goeie dag Erika. Baie dankie vir jou mooi resensie op Wilton Manor. Ons waardeer jou terugvoering en hoop om jou weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelike Groete Inge

Minette B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2020

Gasvrou was so behulpsaam en vriendelik. Gasvrou het uit haar pad uit gegaan om alles so gemaklik as moontlik te maak. Sy het veel meer gedoen as wat van haar verwag word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Wilton Manor
Goeie dag Minette. Vreeslik baie dankie vir jou mooi terugvoering. Wilton Manor waardeer die tyd wat jy geneem het om ons te gradeer. Vriendelike Groete Inge

Rinie B
1 nag
4.6
Okt 2020

Goeie ervaring. Netjies. Kommunikasie van personeel goed. Prys, goeie diens! Die straatjies is nou wel baie nou, maar dit is mos deel van die geskiedenis. Dit dra egter by tot die uniekheid van die deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Wilton Manor
Goeie dag Rinie Baie dankie vir julle goeie resensie of Wilton Manor. Ons waardeer dit baie. Vriendelike groete Inge

Jolanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Feb 2020

Ligging met betrekking tot die stadion in Kaapstad kan nie beter nie. Maklike stapafstand. Ontbyt was nie op standaard vir ‘n 4-ster-gradering nie. Staf kan nie Engels verstaan nie. Borde was nie silwerskoon nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Inge
Wilton Manor
Good day Jolanda, thank you for taking the time to review Wilton Manor.

Abraham W
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2018

Baie gerieflik skoon en netjies met baie vriendelike staff. Baie gerieflik geleë, die kamer was baie netjies en skoon, die staff was baie vriendelik en hulpvaardig, sal definitief aanbeveel, en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 615
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 615
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 1 615
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd461ff07a644233a3775594a7c7a5cad69b8b0c29d6061613711aa8f43b334e9f4d3da76df35db8270a37ab5e5dc95760c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 615 per nag (plek vir 1) 14 5 1 5 15 Croxteth Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.909217327757 18.405261933804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang