Wilton Manor
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 615 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Wilton Manor, geleë in die historiese voorstad Green Point Village, skuil in die oulike, vreedsame Croxtethweg, met uitsigte oor Groenpunt-stadion. Die V&A Waterfront, plaaslike restaurante en kroeë is stapafstand. Die middestad is 10 minute se ry, terwyl Clifton- en Kampsbaai-strande ongeveer 20 minute en die lughawe 40 minute se ry is.
Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Bad is beskikbaar in 1 kamer. Elke kamer is smaakvol en individueel versier, beskik oor 'n koning- of koningingrootte-bed, lugversorging, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer in jou kamer sluit satelliet-TV, 'n DVD-speler en WiFi is beskikbaar. Sommige kamers spog ook met sitareas. Die groter gesinskamers bied plek vir 1 kind.
Ontbyt word van 07:30 tot 10:00 vm. bedien en gaste sal ontbyt by Wilton Manor geniet.
Die hele eiendom is ommuur en omhein. Daar is 'n sekuriteitswag in die nag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 15 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Wilton Manor het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang