Wiltshire Rondavel
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wiltshire Rondavel skuil in 'n rustige parkagtige tuin op die gasheer se eiendom in Port Alfred. Dit bied oornagverblyf wat geskik is vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie.
Die afgesonderde rondawel is apart van die hoofhuis geleë en bereik via 'n privaat ingang met 'n paadjie deur die tuin. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n TV met Openview-kanale, 'n laaikas, linne en handdoeke. Alhoewel ons Rondawel nie selfsorg is nie, bied ons 'n mikrogolfoond met basiese breekware en eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Buite is 'n tafeltjie met stoele onder die skaduwee van die bome.
Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die strand, middedorp, restaurante, kroeë en gholfklubs.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Wiltshire Rondavel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang