Windhoek Guest Farm
Beskrywing
Die kamers is sakpas-eenhede langs die skuur, maar dit het privaat ingange en 'n badkamer. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, konveksie-oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n klein stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Stone House en Bush Camp kan slegs met 4x4-voertuie bereik word. 
Behandel asb. die omgewing met respek en hou die spasie skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Indien die kano's gebruik word, moenie dit in die dam los nie.
Moenie rommel strooi nie.
Vuurmaakhout word op die perseel voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Hut bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n grasperk met 'n uitsig oor die dam en toegang tot buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Stone House en Bush Camp kan slegs met 4x4-voertuie bereik word. 
Behandel asb. die omgewing met respek en hou die spasie skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Indien die kano's gebruik word, moenie dit in die dam los nie.
Moenie rommel strooi nie.
Vuurmaakhout word op die perseel voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kothuis skuil tussen groot bome, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof en basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n lieflike eetarea met 'n ingeboude braai. Die eenheid lei na die natuur en het buitebraaigeriewe en sitplek. Let asb. dat die selfoonopvangs hier baie swak is, en dat daar geen elektrisiteit behalwe sonkragligte is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Stone House en Bush Camp kan slegs met 4x4-voertuie bereik word. 
Behandel asb. die omgewing met respek en hou die spasie skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Indien die kano's gebruik word, moenie dit in die dam los nie.
Moenie rommel strooi nie.
Vuurmaakhout word op die perseel voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Anni se plekkie is by die visvangdam geleë met asemrowende uitsig oor berg en veld. Daar is drie slaapkamers, 2 met n dubbelbed en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Een van die dubbelbed kamers is en-suit. Die huisie het ook n groot badkamer met stort, toilet en wasbak, oopplan goed toegeruste kombuisie met sitkamer en n binne braai. Op die stoep is n groot buitebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Stone House en Bush Camp kan slegs met 4x4-voertuie bereik word. 
Behandel asb. die omgewing met respek en hou die spasie skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Indien die kano's gebruik word, moenie dit in die dam los nie.
Moenie rommel strooi nie.
Vuurmaakhout word op die perseel voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
The Barn is ideaal vir groepbesprekings, het slaapplek vir 28 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 stapelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 4 stapelbeddens. Daar is 2 badkamers met storte, wasbakke en toilette. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kuierarea met 'n pooltafel en 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
4 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die eienaar navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Stone House en Bush Camp kan slegs met 4x4-voertuie bereik word. 
Behandel asb. die omgewing met respek en hou die spasie skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Indien die kano's gebruik word, moenie dit in die dam los nie.
Moenie rommel strooi nie.
Vuurmaakhout word op die perseel voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 163 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Windhoek Farm, Riversdale, 6680, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang