Successfully reported
+6

Windsor Self-catering

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor Farm, Off the N12, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Windsor Self-catering is 11 km noord van Victoria-Wes langs die N12-hoofweg op 'n merino-skaapplaas genaamd Windsor geleë.

Die kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, en 'n klein kombuisie met 'n mikrogolfoond, 2 kookplate, 'n ketel, 'n broodrooster, eetgerei en 'n yskas. Handdoeke word voorsien. Die eenheid is toegerus met lugversorging en 'n verwarmer. Daar is 'n stoep met 'n braai-area. Tee, koffie, melk, suiker en beskuit word voorsien.

Daar is 'n verskeidenheid doendinge op die plaas om te geniet, soos piekniek, stap of rit in die veld, bergklim, voëlkyk, en sterrekyk,

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jacolene B
Gesin met tieners
5.0
Verfrissend om net weer eenvoud te beleef. Dit was 'n heerlike ervaring om op 'n plaas te kon oorslaap. Alles wat ons benodig het, was daar en die eie...
Sien meer
Jul 2025
Francois F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie lekker, dankie, sal weer gebruik.
Des 2024
Riette E
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik en baie waarde vir min geld. Ongelooflik lekker. Ons kleinkind wou eintlik daar aanbly! Die sterre het sy asem weggeslaan!
Nov 2024
Rina S
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik oornag op die plaas. Alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf, was daar.
Aug 2024
Yolandi M
5.0
Uitstekend. Baie oulike plekkie, mooi omgewing. Netjies en skoon. Baie gasvry.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ancha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Windsor Farm, Off the N12, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Windsor Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor Farm, Off the N12, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA506296c50cdc0b747cbd8a55df369db2e832a0e575f317766f1d757e5b044d86c4aad7eb7c4317a8962a869f3cc3008eb188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 25 5 1 5 Windsor Farm Off the N12 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.302097399814 23.114337056553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang