Successfully reported

Windtown Lagoon Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Landon H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Cannot stop telling my work team how great the food was. Stay and food were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Windtown Lagoon Hotel
Dear Landon, Thank you for the great review, much appreciated. We are glad that you enjoyed the stay and food. Looking forward to hosting you soon! Kindest regards. #TeamWindtown

Teresa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik ontspanne. Dit was 'n baie lekker atmosfeer. Almal was vriendelik en behulpsaam. Die dag was rustig en ons sal baie graag wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Windtown Lagoon Hotel
Hi Teresa Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering, ons waardeer dit opreg. Hopelik sien ons julle weer binnekort. Vriendelike groete. #TeamWindtown

Azrah B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great location and very friendly staff. The stay was great and the staff were very friendly and accommodating. The only issue we had was that smoking was only allowed on the rooftop. The weather on 2 nights was very cold and misty, and it was quite unpleasant to go up there to smoke.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflike en netjiese verblyfopsie. Baie aangename en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Windtown Lagoon Hotel
Goeiemore Lizette Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete. #TeamWindtown

Ruan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beste in Langebaan. Ons het die verblyf baie geniet. Almal was baie vriendelik en het al die fasiliteite verduidelik. Die kamers is groot met alles wat jy kort, WiFi, TV, lugversorging, ens. Ons het lekker ontspan by die swembad en dek terwyl mens van die restaurantgeriewe kan gebruik. Ons het oral gestap met die goeie ligging van die hotel. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Windtown Lagoon Hotel
Goeiemore Ruan Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Sien uit na julle volgende besoek. Weskus groete. #TeamWindtown

Courtney D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Great facilities, lovely staff, perfect location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lana
Windtown Lagoon Hotel
Dear Courtney Thank you for your positive feedback. Looking forward to your next visit. Kindest regards. #TeamWindtown

Maryna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Uitstekend dankie. Almal wat dit oorweeg julle sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Windtown Lagoon Hotel
Dear Maryna, Thank you so much for your fantastic feedback and thank you for recommending us. We hope to accommodate you soon again.

Gabri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2017

Ongelooflike ervaring weereens. Uitstekend geleë, waarde vir geld en vriendelike diens. Ons wou self braai en die personeel het uit hul pad gegaan om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2017

Die personeel is baie bekwaam en vriendelik. Die kos was uitstekend en baie goed geprys. Die personeel gaan uit hulle pad om dinge so aangenaam moontlik te maak. Ons het baie van die restaurant gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nerine D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2017

Netjies en modern maar duur. Baie goed geleë, loop afstand van restaurante, winkels en strand. Geen uitsig. Ontbyt was baie lekker. Tog dink ek dit was baie duur vir wat hul bied. Ook die aand wat ons daar gebly het was daar 'n partytjie. Hulle het vir ons gesê toe ons daar aankom. Ek sou dit waardeer dat die inligting vooraf deur gegee is met die bespreking sodat ons 'n ander opsie kon oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Bree Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5a4612e15f0191428e1518800a8436e44ecc9b828f95931e55f9025203e76ac015feff0acbf9dc6afaa8db977e09972c27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 9 Bree Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.091487616968 18.032959252596
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang