Successfully reported

Windvogels Off-Grid Luxury Accommodation

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tumi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

I was blown away by this place. I'm still lost for words. I have no words really. All I can say is, "Book and you will not regret it. Peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica David
Windvogels Off-Grid Luxury Accommodation
Thank you, Tumi. I'm so happy you enjoyed the space so immensely.

Albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil en Klein Karoo natuur reg rondom. Stil aande en dae met 'n oggendson wakker te word met Klein Karoo natuur is 'n wenner. Alles is skoon en netjies. Oor genoeg hout vir aandkaggel en Kol Kol hot tub. +-5 km stap/fietsroete op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful, peaceful and relaxing. Everything I hoped for. The stay at Windvogels was absolutely wonderful. Beautiful place in a beautiful peaceful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leighton L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die natuur is baie mooi en die verblyf baie luuks. Ons was verbaas met hoe luuks die verblyf was. Die ontwerp van die eenheid is erg spesiaal. Die stilte en natuur het ons ook stom geslaan. Jesse was baie vriendelik en het die ekstra myl gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal die verblyf vir almal aanraai. Dit is definitief 'n besoek werd - vir seker een van ons gunsteling vakansies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica David
Windvogels Off-Grid Luxury Accommodation
Baie dankie vir hierdie pragtige woorde! Dit was 'n absolute plesier om julle albei te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jessica David Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 340
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 340
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 43 Windvogels Kraal Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA674c77f416bdbe122cd08cbc740eab7903474543dbcc954ce8c99afc6552fba27034b5e702420622627cb8a1dd3a2a01f753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 340 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plot 43 Windvogels Kraal Farm Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.878152512365 20.469036650757
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang