Winelands Escape
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 22 Parker Street, Vergesig, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winelands Escape is in die rustige Durbanville geleë en is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n paartjie of vriende wat 'n afgesonderde verblyf benodig.
Die ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word vir gerief voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Net langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye buite op die gemeubileerde patio geniet, wat 'n boma en 'n swembad insluit. Veilige parkeerplek word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Clara Anna Fontein Wildreservaat 1,5 km ver, D'Aria Winery is 3,1 km ver, en Durbanville Gholfklub is 4,1 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 22 Parker Street, Vergesig, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 22 Parker Street, Vergesig, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang