Successfully reported
+17

Winelands Golf Lodges 38

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 38 is 'n knus selfsorg-eenheid met warm kenmerke geleë op die pragtig aangebied De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met 'n geliefde terwyl dit uitkyk oor die pragtige landgoed.

Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die dubbeldeure is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n Weber-braai, wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy oor die landgoed uitkyk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

David Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Road, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee9acb0363c615645f522b8c6570484947e75aeec04734ac8c7dda5698c94a05fa8f215767aa677df10ca9efe6980f97193b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) Strand Road De Zalze Golf Estate 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.971207 18.833387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang