Successfully reported
+48

Winelands Manor Vineyard and Mountain Views

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Piet Retief Street, Riebeek Kasteel, Cape Town, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Ontsnap na die skilderagtige dorpie Riebeek Kasteel, sentraal geleë in die Swartland-streek en omring deur skilderagtige berge en wingerde. Hierdie bekoorlike selfsorghuis is ideaal vir diegene wat 'n rustige wegbreek met al die geriewe van die huis soek.

Hierdie huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 3 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n aparte area met slaapbanke vir 3 kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot die sitkamer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en 'n knus kaggel. Die huis beskik ook oor 'n toegewyde werkruimte en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n lieflike tuin en buite-area met gemaklike buitesitplek, braaigeriewe en 'n vuurput. Die eiendom bied ook e-fietsverhurings aan om die omgewing teen jou eie pas te verken. Wyn- en olyftoere kan op aanvraag gereël word, wat dit 'n perfekte basis maak om die geure en sjarme van die Swartland-streek te ervaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 19 Piet Retief Street, Riebeek Kasteel, Cape Town, 7300, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë badkamerdeur
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Piet Retief Street, Riebeek Kasteel, Cape Town, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1309cb88ad71d04db4332fb1e89fa901ad4ed0b2bccfc0546f712e84515c35b1477e6c10a7c1fa843ff2e92f47df47494756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 9) 19 Piet Retief Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -33.383286206975 18.905371891125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang