Winrich Bushveld lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beauty street, Winrich Bushveld lodge Farm, Lephalale, 0555, Limpopo
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winrich Bushveld Lodge in Lephalale, Limpopo, het slaapplek vir tot 12 gaste en is in die bosveld geleë. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne.
Die lodge beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Drie eenhede is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die oorblywende drie eenhede met koningingrootte-beddens ingerig is. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die gemeenskaplike sitarea beskik oor 'n TV met DStv en Netflix, 'n kroeg, 'n aparte toilet, 'n etenstafel en 'n tee- en koffiemaakstasie.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek word aan die gaste verskaf. Die eiendom beskik oor 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en konferensiegeriewe. Doendinge op die perseel sluit swem, voëlkyk, begeleide staptogte, wildritte en bergfietsryroetes in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Beauty street, Winrich Bushveld lodge Farm, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beauty street, Winrich Bushveld lodge Farm, Lephalale, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang