Successfully reported
+19

Huge City Center Penthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Commissioner Street, 87 Commissioner Street Unit 33, Johannesburg, 2001, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huge City Center Penthouse is 'n pragtig ingerigte selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die opkomende Marshalltown in die Johannesburgse middestad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort bo die bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien-droër-kombinasie en skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV met DStv. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat dakterras geniet met 'n borrelbad, 'n vuurput, braai en ongerepte uitsigte oor die stad. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Gold Reef City-temapark ongeveer 6.5 km weg. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit in Maboneng, Citysightseeing-busse en die Braamfontein Gautrain Park-stasie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 87 Commissioner Street, 87 Commissioner Street Unit 33, Johannesburg, 2001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Commissioner Street, 87 Commissioner Street Unit 33, Johannesburg, 2001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f3bbc8bed0764e694a15b52a19da1fb63dae82876de4edfc02421c144a0787297c42cf6aedcf32f3c132a803ac9d0ef387b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 87 Commissioner Street 87 Commissioner Street Unit 33 2001 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.205397324351 28.040752043003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang