Winston House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Winston Road, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winston House is in Sentraal-Westville, Durban geleë. Die gastehuis is naby Westville Buiteklub, Westville Mall, restaurante, Planet Fitness, Virgin Active en ander geriewe binne 'n radius van 4 km.
Verblyf by Winston House beskik oor 3 gastekamers en 'n gesinseenheid. Die gastekamers beskik oor koninggrootte-beddens, en suite-badkamers, sommige kookgeriewe en 'n TV met DStv in elkeen. Die gesinseenheid is geskik vir 4 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed, 'n bad en stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n TV met DStv.
Ontbyt sal slegs op versoek en teen addisionele koste bedien word. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, bied ook gratis WiFi, braaigeriewe, aandete volgens reëling en veilige parkeerplek vir voertuie.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Gaste kan versoek om privaat van die braai-area gebruik te maak.
Winston House is 12 km vanaf die Durban ICC, 13 km vanaf Marine Parade en South Beach, 14 km vanaf uShaka Marine World en die hawe, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 13 Winston Road, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Winston House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Winston Road, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang