Successfully reported

Winterhoek Farm Cottage

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Ivor P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderful breakaway from the day-to-day rush. Winterhoek Farm Cottage is a beautiful rustic self-catering cottage with everything you need. We enjoyed the peace and quiet, and we could really recharge our batteries. The farm is pet friendly, so we could travel with our two dogs. The owner was an amazing host and he checked in with us to ensure everything was okay. We will definitely visit Winterhoek Farm Cottage again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vir 'n rustige wegbreek na plaas atmosfeer, beveel ek beslis Winterhoek aan. Fantasties. Vir 'n rustige plaas wegbreek beveel ek beslis Winterhoek aan. Die huis het alles wat jy nodig het. Die buitebad met warm en koue water is fantasties om in die natuur te ontspan. Heeltemal privaat en veilig. Ek gaan beslis gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Cottage
Dankie vir jou positiewe resensie, ons sien uit om jul binnekort weer op Winterhoek te verwelkom.

Ryno S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Plaas wegbreek op sy beste. Wonderlike wegbreek van die gejaagte stadslewe op 'n baie mooi plaas geleë tussen prentjiemooi berge gedek met sneeu. Voel soos Heidie en Peter in die berge. Kan nie wag om weer te gaan afpak op die plaas vir nog 'n naweek nie. Dankie vir jou gasvryheid en vriendelike plaaswerkers wat altyd groet met 'n glimlag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Cottage
Hello Ryno. Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons sien uit om jul binnekort weer op Winterhoek te verwelkom.

Chrissie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Quaint getaway with spouse and dogs. Lovely little cottage, the rustic feel suits the surroundings. Beautiful location, nestled in the vineyards and orchards surrounded by the Tulbagh mountains. Our dogs loved it too! Nice walks through the orchards to a little dam. The bed was comfy with a good Mozzie net. It's not fenced, so dogs that wander might go exploring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Goeie tyd saam jou vrou. Kwaliteit geselsies en stap. Lekker plaas tipe wegbreek tussen die Winterberge. Lekker kampvuur aande.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
Winterhoek Farm Cottage
Andre, ons bly jul het jul tyd geniet op die rustige Winterhoek plaas. Ons hoop om jul binnekort weer te sien.

Izelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Rustig. Heerlik. Heerlik op plaas. Kon heerlik stap. Veilig vir honde. Goeie ligging vir voëlkyk. Cottage was voldoende. Daar was nie toiletpapier of handdoeke in die cottage met aankoms nie. Eienaar egter baie hulpvaardig en het ons daarmee gehelp. Voorstel: iets in badkamer om jou goed op neer te sit. Ouer persoon kan dalk sukkel in badkamer, want trappie by stort is baie hoog. Oor die algemeen het ons baie lekker gekuier. Daar kan dalk net 'n bietjie meer aandag gegee word aan klein dingetjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Peter
Winterhoek Farm Cottage
Hi Izelle, dankie vir jou voorstelle. Ons is bly my en nulu ma het darem jul verblyf geniet. Ons sien uit daarna om jul weer op Winterhoek te verwelkom.

Sakkie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Lieflik en baie rustig. Het baie lekker gebly, was rustig en kon afskakel van die stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Peter
Winterhoek Farm Cottage
Hello Sakkie, dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer. Hopelik sien ons julle binnekort terug op Winterhoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd59338cb82c2b7b4f332bfab29c54901c4ae5b228d48171dd107370ab65d8551a2833011c5edfeb476311d994a37550e16ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 Winterhoek Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.203894206674 19.138784427717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang