Successfully reported
+28

Witklip Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witklip Farm, 51 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Witklip Cottage bied knus selfsorgverblyf op 'n plaas 51 km vanaf Calvinia en 60 km buite Nieuwoudtville. Die privaat kothuis is ideaal vir 'n wegbreek buite die stadsgedruis, want dit spog met 'n asemrowende uitsig op die Melkweg saans.

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n ingeboude binnebraai.

Die R364 is 'n gewilde motorfietsgrondpad wat reg verby Witklip Cottage loop. Daar is 'n rits pragtige staproetes op die plaas vir gaste om te verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kerron J
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Beautiful setting, friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Pieter V
5.0
Baie gasvrye en vriendlike mense op die plaas. Ek het regtig baie lekker daar gebly.
Aug 2024
Karen K
Saam met lewensmaat
4.6
Plattelandse gasvryheid! Ons siele gevoed met vars lug, pragtige natuurskoon en mooiste sterre nag!
Sep 2024
Marlize D
Saam met lewensmaat
4.4
Go and experience true Karoo and farm hospitality. Heerlik! Ongelooflike plaasgasvryheid!
Aug 2024
Mario F
Gesin met klein kinders
4.0
Hier is die uitsig wyd en vêr. Ons het vir een aand in Witklip Cottage gebly. Dit was goed om die gasvryheid van die eienaars te ervaar en eerstehands...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Witklip Farm, 51 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Witklip Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witklip Farm, 51 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA090547cc840bdf11a2cc98c20b67fb3d248024ea1cd42ab4b7e185bdeb30872522adfaf4fb55f862ad90576634c8e4c2b5f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 Witklip Farm 51 km from Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -31.799873354973 19.379334456423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang