Successfully reported

Witkrans Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Japie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlike Karoo verblyf. Wonderlike verblyf. Baie dankie vir die gasvryheid, ons sal beslis weer kom oorbly! Die braaipakke was ook fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milda
Witkrans Guest Farm
Dit was heerlik om julle te kon huisves. Julle is 'n pragtige familie. Sterkte met julle nuwe verblyf. Groete, Milda

Rene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig. Baie lekker gebly. Dit is baie rustig en ons kon lekker ontspan. Baie vriendelik ontvang. Ons het braaipakke bestel en dit was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles perfek. Dit was net oorslaap, maar heerlik gewees. Lekkerste braaipakke en ontbyt gehad. Baie dankie, Milda, vir julle moeite en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin A
1 nag
4.8
Sep 2025

Baie oulike plek met 'n 'regte plaas' gevoel. Ek het baie lekker gebly. Witkrans is 'n werkende plaas en dit het my herinner aan my Ouma se plaas. Goed toegerus en ek het die WiFi hotspot waardeer om gou aandag te gee aan 'n paar belangrike sake.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sielsalige stilte en vrede. Baie rustige verblyf! Dit was heerlik! Ruim, gerieflik, netjies. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die steenbokkies en bakoorjakkalse in die veld is 'n pasella. Lucky, die skaaphond is dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Perfek vir 'n blaaskans. Dit was ons eerste keer by Witkrans en ons sal definitief weer terug wees. Die kamers is ruim en die tuin lieflik om in te ontspan. Ons het die swem in die reservoir vreeslik geniet. Die braai pak met 'n vars broodjie, asook die ontbyt, word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nols C
1 nag
4.8
Jul 2024

Baie lekker plekkie. Min plekke gee gratis braaihout! Uitstekend baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milda
Witkrans Guest Farm
Dit was 'n plesier om jou te huisves. Kom weer. Groete

Nardus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Witkrans is 'n ideale plek om oor te slaap. Die personeel is baie vriendelik. Heerlik gebly en warm geslaap! Ons het sommer 2 aande oorgeslaap en lekker buite gebraai. Die tweede aand het vir ons 'n groot klomp lekker plaaskos voorberei. Ons sal vir seker weer kom oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milda
Witkrans Guest Farm
Julle was lekker gaste. Dit was 'n plesier om julle te ontvang het. Kom weer.

Bettie W
1 nag
4.2
Nov 2024

Huislike, ontspanne atmosfeer! Ja. Die regte plek om te ontspan en rustig te word. Een nag is te min.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Milda
Witkrans Guest Farm
Kom weer! Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Milda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgenzon Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMTg5ZTMzLTY3NDUtNDY5YS1iN2ZmLTRmZDVlMGIxMGY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Morgenzon Farm Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -31.592190744841 25.060021343252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang