Successfully reported

Witrivier Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ria N
1 nag
5.0
Jul 2025

Besonder netjiese, waarde-vir-geld verblyf. Die verblyf is baie skoon met uitstaande linne en dekor. Dis veel meer as net 'n kamer - die eettafelstel en gemakstoele werk heerlik op die balkon. Daar is nog 2 gemakstoele in die ruim kamer! Celia was besonder bedagsaam en akkommoderend - baie dankie dat jy my op kort kennisgewing gehelp het! Ek kan Witrivier Bed and Breakfast hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag
5.0
Aug 2024

Excellent stay. Very friendly people. Very quiet area. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Witrivier Bed and Breakfast
Thank you for your review! Thank you for pointing out that our property compared with others where your friends paid four times what we ask. Our aim is to offer an excellent experience at an affordable price. Our motto: You don't have to be perfect to be amazing!

Leanne B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Very good. We had a lovely stay, accommodation was very good and the beds were comfortable. The room was spacious and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.0
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Neels G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Vriendelike ontvangs en lekker gebly. Vriendelike ontvangs, baie lekker geslaap op 'n goeie bed, slaapplek skoon, lugversorger was beskikbaar en het gewerk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Simone P
1 nag Besigheidsreis
2.0
Feb 2024

Bad. We had to share a bathroom, which is not professional for a business trip. Also, there were no air conditioners. Do not stay there, as there is no value for the money you pay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Fransie O
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Peaceful, idyllic atmosphere! Celia, the manager, went out of her way to accommodate us! And we were travelling with toddlers. Thank you so much, Celia!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Baie lekker gekuier. Baie netjiese verblyf, skoon en als waarna jy soek, net een aand gebly, maar eienaars was vriendelik en het 'n heerlike plek aanbeveel waar ons gaan eet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hlj Trading C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2021

My tegnikus was baie tevrede. Heerlike stil woonarea. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om my tegnikus se verblyf so aangenaam moontlik te maak. Heerlike stil area in 'n cul de sac.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxi S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2021

Netjies, goed ingerig en hulpvaardige gasvrou. Sien sterre. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Celia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Magaliesberg Street, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABOG8qBs0NBMpLl4ZcB3LOAna2jGj1gTfhZVWstAGGQ7tyTaGQV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 15 Magaliesberg Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.320326447279 31.000588376013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang