Witrivier Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Magaliesberg Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Witrivier Bed and Breakfast is in Witrivier geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir reisigers na die Krugerwildtuin, sakereisigers na Witrivier of vakansiegangers wat net in die Laeveld wil ontspan. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, groot toegangsweë en skole.
Die verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede om van te kies. Elke eenheid het 'n gemaklike dubbel- of koninggrootte-bed en 'n toegeruste kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Twee van hierdie eenhede kan tot 4 mense akkommodeer.
Die eiendom het ook 4 10 Downing-eenhede om van te kies. Hulle kan 2-4 gaste akkommodeer afhangende van die eenheid.
Die eenhede is ook naby die watervalle van die Laeveld, op die Panoramaroete en die Genesisroete. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie of 'n heerlike vakansieplek vir pensioenarisse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Celia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Magaliesberg Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Witrivier Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Magaliesberg Street, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang