Successfully reported

Witsand Villa 1087 B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Eric M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Really enjoyed our stay. A very comfortable and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uiters genotvol. Chris is 'n uitstekende gasheer. Sy fasiliteit is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wat 'n heerlike wegbreek naweek. Verblyf was puik gewees. Kaggeltjie was vir seker die wenner, dit het die plekkie heerlik warm gemaak. Loopafstand van alles af. Stil en vol vrede. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

It was great - thank you. Witsand Villa is a winner. Every convenience has been thought of and provided, and the host is a nice guy willing to see to your every need. Will go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Clean, affordable, peaceful. We travelled with our dogs and it was a challenge to find accommodation that caters for animals. We required a home away from home with adequate safety. We received the above from WV but had to forfeit being close to the sea/lagoon. For water lovers, this might not be the place to stay. It was money for value, but being self-catering, the host should supply some cleaning products or have a cleaner available for paid services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marian T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Netjies, skoon en net soos geadverteer op Lekkeslaap. Die eenheid was baie goed toegerus met alles wat ons benodig het om self kos voor te berei. Dit was baie netjies en skoon. Die gas het opgeraak en die eienaar het vinnig die gasbottes geruil. Ons kon ons worshond saamneem en die uitgang na die tuin was perfek om haar in die nag uit te neem. Die huis is in 'n sekuriteitskompleks en dus het dit nie saak gemaak dat ons voertuig buite gestaan het nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Chelsey
Witsand Villa 1087 B
Baie dankie vir die terugvoer. Bly dat julle lekker gekuier het en dat julle vinnig weer sal kom.

Adell F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker rustig en veilige omgewing. Verblyf was netjies en skoon. Die huisie was toegerus met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig. Baie lekker gebly in 'n veilige en rustige woonbuurt. Ons kon tot ons hondekinders saamneem met toestemming van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chelsey
Witsand Villa 1087 B
Baie dankie. Ons is baie bly jul het lekker gekuier. Hoop om jul binnekort weer te sien. Vriendelike groete.

Catherina A G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer van die eenheid gebruik maak. Ten volle toegeruste eenheid met alles wat nodig is. Solar en WiFi 'n absolute bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chelsey
Witsand Villa 1087 B
Baie dankie, dit was heerlik om jou te kon akkommodeer, kom gerus weer. Vriendelike groete

Terence T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Top klas, perfek, die rustigheid. Prysloos! Besoekers sonder klas en styl moet asb. hier wegbly! Perfekte wegbreekplekkie, knap gedaan! Ons sien jou weer in Desember, hello vir Buddie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chelsey
Witsand Villa 1087 B
Baie dankie, dit was heerlik om jul te kon akkommodeer, kom gerus weer. Vriendelike Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chelsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1087 San Sebastian Drive, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed9e271dc20fd4fe9c4bf6970700db306709d9c044272fdadf89f6bf5ed6a03b6a7178acff47e32534240c6fd0151f735a44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 1087 San Sebastian Drive Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.394481 20.825571
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang