Successfully reported
+28

Witsieshoek Mountain Lodge

  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R 57, Witsieshoek, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Witsieshoek Mountain Lodge bied verblyf in die Drakensberge vir voetslaners, bergklimmers, avonturiers en gesinne. Dit is aan die voet van Sentinel Piek geleë en, teen 2286 m bo seespieël, is dié lodge die hoogste punt in die Noordelike Drakensberge.

Die lodge het 8 nuut opgeknapte chalets met moderne meubels en afwerkings wat elk 'n uitstekende uitsig bied. Die vloer-tot-plafon-vensters bied asemrowende uitsigte oor die Amfiteater. Die chalets is volledig toegerus en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, linne en 'n moderne en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Boonop bied die lodge 'n hele aantal ouer, gerieflike bungalows. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien en verwarmers is beskikbaar aangesien aande op die berg nogal koud kan raak. Die bungalows is ronde geboue met 3 eenhede per gebou. Elke eenheid het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel en 'n uitstekende uitsig bied.

Daar is 'n sentrale restaurant wat ontbyt bedien en middagete en aandete is op 'n á la carte-basis beskikbaar. Die kroeg is oop aan alle gaste en daar is 'n hele aantal doendinge wat mens in die omgewing kan geniet insluitend: voetslaan, bergklim en forelhengel. Die omgewing is die tuiste van die bedreigde baardaasvoël vir voëlkyk-entoesiaste wat daarin sou belangstel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Marion W
Saam met vriende
5.0
Friendly and accommodating. A warm welcome, a fire in the restaurant and friendly, accommodating staff. The breakfast was outstanding a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Joanita S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en bekostigbaar. Die personeel was baie vriendelik en baie behulpsaam. Niks was vir hulle te veel. Die kamer was skoon, netjies en gerieflik...
Sien meer
Jul 2025
Caroline C
Saam met vriende
5.0
Great. Great service and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Saartjie A
Saam met lewensmaat
4.8
Uitsonderlike omgewing, verblyf en personeel. Ons het heerlik snoesig geslaap midde mis en reën. Die restaurant was gesellig, die kos voortreflik en d...
Sien meer
Apr 2025
Jeandre V
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker kos en baie goeie ligging. Sien sterre.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Devonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R 57, Witsieshoek, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Gaste dink Witsieshoek Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R 57, Witsieshoek, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYWFjZDQ4LTFiZWItNDg2Mi05NjgwLTVkNWQzYTE2ZDg2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 R 57, Witsieshoek Phuthaditjhaba 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.685815527819 28.900072120377
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang