Successfully reported
+23

Witteberg Cabin

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 486 Genl Fick Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Witteberg Cottage is 'n moderne en luukse eenheid in Rosendal en bied gehalteverblyf vir gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek. Dit is binne maklike bereik van winkels en eetplekke.

Die ateljee-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed met kwaliteit linne, 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n lieflike kaggel vir die koue winteraande. Daar is ook onbeperkte en gratis WiFi vir gaste om te gebruik. Buite is daar braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n pragtige uitsig oor Kalkoenberg vanaf die beskutte patio buite.

Gaste het ook toegang tot 'n veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is op 'n groot eiendom wat 'n veiligheidsheining vir honde het.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Cobus V
Saam met lewensmaat
5.0
'n wonderlike belewenis! Ons het baie lekker gebly. Die cottage is goed uitgelê met alles wat mens nodig het. Die perdry by Moolmanshoek en die Mosema...
Sien meer
Sep 2025
Thabiso M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Peaceful and calming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Leonie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike plekkie met alles en nog meer. Dit was ons 1ste keer in Rosendal en ons gaan vir seker weer terug. Die dorpie is ongelooflik en so ook is...
Sien meer
Jul 2025
Corné V
Saam met lewensmaat
5.0
Sien bogenoemde. Was 'n heerlike wegbreek so tussen die mooie Maluti berge! Pragtige cottage met vriendelike diens en kommunikasie. Sien gou weer.
Jul 2025
Karin V
Saam met lewensmaat
5.0
Rosendal en omgewing is só mooi en die inwoners besonder vriendelik. Ons het absoluut heerlik gebly in die pragtige cottage! Lieflik ingerig met alles...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 229

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 486 Genl Fick Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Witteberg Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 486 Genl Fick Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6500585d88fcea27d1c4fdfbc6f92404038c8867b00637122b359e758bee74eb1d19106dfa27f57bbfc7d10027a5b5d93ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 486 Genl Fick Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507700061079 27.933825588955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang