Successfully reported
+33

Witteklip Farm House

  • Kapasiteit: 24 persone
    18 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Off Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 900 per nag, vir 18 mense

Beskrywing

Witteklip Farm House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n groot solderarea aan die voet van Kogelberg in Kleinmond. Die huis bied manjifieke uitsigte op die berge en spog met 'n houtdek met 'n uitstekende uitsig oor die kusgebied. De kus het onlangs 'n erge brand beleef, maar die uitsig van die dek af is steeds skouspelagtig.

Dié huis teen die berg het slaapplek vir 24 gaste in 3 slaapkamers en 'n groot solderarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 4 enkelbeddens, 1 dubbelbed en 1 koningingrootte-bed, 2 stapelbeddens en 6 ekstra enkelmatrasse in die solderarea. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 2 yskaste, 'n gasoond, stoof, 'n skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond in. Daar is ook 2 gasverwarmers vir koue winteraande, en die huis het gratis WiFi. Ontspan op die houtdek langs die swembadjie, of gooi 'n vleisie oor die kole by die braaiarea. Gaste het toegang tot 'n binne- en buitebraai.

Daar is wonderlike staproetes op die plaas en dit is 3 km van die dorpie af vir voorrade.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

16

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

2 x Stapelbed

6 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wendy W
Gesin met tieners
5.0
Was fantasties asemrowend. Baie lekker vakansie gehou, lekker oggend stappies, vars lug, privaatheid en veiligheid is 100%. Lekker naby die see, my na...
Sien meer
Mei 2025
Philip W
5.0
I recommend the house highly. It was perfect, great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Tamzyn W
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. It is so peaceful and warm. The hike up the mountain was beautiful. The warmth of the house was fantastic and to be able to ca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Janetta B
Saam met vriende
5.0
Maklik, lekker, en asemrowend. Hierdie huisie op die blomme plaas is net 'n klein gem. Jy het 'n view oor die hele baai. Die mooiste sunrise en sunset...
Sien meer
Okt 2024
Wendy W
Gesin met tieners
5.0
Would definitely go there again. I had the most amazing experience. Everything was great. The place was absolutely stunning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witteklip Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 900
per nag, vir 18 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 900
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R 7 900
per nag, vir 18 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
    18 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Off Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f20744a5a299a0a890fae6aafcfa1e4596d193e8effd3c79866d5d1645c5a23622002a8ba44edc9203bfadcde38df8c68ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag, vir 18 mense 31 5 1 5 Off Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 17:00 -34.32429457006 19.046193495695
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang