Successfully reported

Witzenberg Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very satisfying. Friendly host. Very nice setting. Comfy bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Peaceful. Area was stunning and peaceful (Flies were a bit of a problem).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Aangenaam en ontspannend. Dit was baie lekker ruim met groot braaistoep wat lekker was. En groot spasie buite met uitsig op die berg. Het ook die plaasdiere geniet wat so naby was. Die WiFi sein in die sitkamer het net soms bietjie gesukkel. Het ook 'n skêr en maatkoppies in die kombuislaai gemis. Die 2de wasbak van die kombuis het nie prop gehad nie. Kan dalk net dit bysit vir volgende gaste. Die hoofslaapkamer se badkamer het ook nie tafeltjie met neersitplek vir jou toiletware nie, wat dit bietjie ongemaklik maak, want jy moet dit op die grond neersit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Very relaxing. Beautiful farm and lovely view of the mountains from the cottage. The double bed in cottage 5 needs to be replaced, but otherwise very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Relaxing with a stunning view of the dam. Enjoyed the stay, except for the loud neighbours. The host wasn't very helpful or friendly. The bathroom smelt like cat pee; at first, we thought it was the bathroom mats. Basic kitchen items were not available, such as a kitchen cloth and dish towel. No indication of where we could leave the black bags.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Tienie
Witzenberg Guest Farm
Ons is opreg jammer om te hoor van jou ervaring en waardeer dit as jy verdere besonderhede kan verskaf oor die onvriendelikheid wat jy ervaar het, sodat ons dit deeglik kan ondersoek. Volgens die oorspronklike reëlings was die inboektyd 18:30, maar ons het opgemerk dat julle omstreeks 20:30 aangekom het. Ondanks die aanwysings wat verskaf is, het julle blykbaar verkeerd gery. Aangesien daar twee persone was, wil ons ook graag verstaan hoeveel swartsakke julle volgens jou oordeel sou kon gebruik. Gewoonlik word swartsakke in die vullisdrom gelaat. Ons neem jou terugvoer baie ernstig op en vra omverskoning vir enige ongemak wat jy ervaar het. Dit is ons prioriteit om jou volgende besoek soveel moontlik te verbeter.

Estie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Veilig en gerieflik. Pragtige omgewing. Gemaklike verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roberto Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Magnificent views of the mountains on a tranquil lake. The unit was great, the shower may need modernisation. The solar backup did help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Ontspannend, met pragtige uitsig. Ons het so lekker gekuier op die gasteplaas. Die rustigheid en stilte was vir ons heerlik. Tienie het baie moeite gedoen om alles vir ons gerieflik te maak en was altyd beskikbaar. Die seuns het die visvang vreeslik geniet en ons die stap. Dis 'n pragtige plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loshire A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beautiful destination. I would definitely recommend and even book my family again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gizela S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Die kuier was asemrowend. Die kothuise was beter as wat verwag was en ons het ons gate uit geniet. Die enigste probleem wat moontlik aangespreek moet word, is die skuifdeure van kothuis 2 en 3. As mens die deur effe te hard toemaak, sluit die deur homself. Ek dink die "latch" is bietjie los. Verder was alles fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tienie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witzenberg Guest Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARtlsrW7SQzrgPlUgyZYgNN5iRnnvKGXkwKLp4NDuZ5HDNQiZTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Witzenberg Guest Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.379610789843 19.213253259659
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang