Wokini Wellness Retreat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Elim Road, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wokini Wellness Retreat bied gerieflike verblyf in Napier. Hier kan jy jouself verdiep in 'n wêreld waar harmonie met die natuur nie net 'n doel is nie, maar 'n manier van lewe. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die besige stad.
Die eiendom bied 'n troeteldiervriendelike kothuis en 3 A-raam-eenhede. Elke eenheid is vrystaande met sy eie privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kothuis spog met 'n oopplan-uitleg, gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Dit sluit ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ontbyttoonbank en 'n sitarea in. Die A-raam-eenhede het elkeen 'n gemaklike bed en toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort wat apart geleë is, asook 'n gemeenskaplike kombuis. Al die eenhede beskik oor 'n kaggel en parkeerplek op die perseel.
Gaste kan 'n pragtige bergstaptog geniet wat uitsigte oor die natuurlike landskap en die omliggende dorp en plaaslande bied. Die eiendom sluit ook 'n labirint, 'n kleuter-oerwoudgimnasium en 'n feetjietuin vir kinders in. 'n Oopplan-lokaal is beskikbaar vir geleenthede en sluit 'n naweekkafee, die Wildflower Tattoo-ateljee, The Bike Spa en 'n boogskietkursus vir entoesiaste in. Natuurlike bouwerkswinkels en welstand-toevlugsoorde word deur die jaar aangebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Danielle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Elim Road, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Wokini Wellness Retreat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Elim Road, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang