Wokini Wellness Retreat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Elim Road, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wokini Wellness Retreat bied gerieflike verblyf in Napier. Hiér kan gaste die natuurskoon geniet. Hierdie verblyf is ideaal vir diegene wat 'n vreedsame ontsnapping uit die besige stad soek.
Verblyf word in 'n troeteldiervriendelike kothuis en 3 A-raam-eenhede gebied. Elke eenheid is losstaande, het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Dit sluit ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n toonbank en 'n sitarea in. Die A-raam-eenhede het elkeen 'n gemaklike bed, toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n aparte stort en 'n gemeenskaplike kombuis. Elke eenheid het 'n kaggel en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan 'n pragtige bergstaptog geniet wat 'n uitsig oor die natuurlike landskap, omliggende dorp en plaaslande bied. Die verblyf sluit ook 'n doolhof, klimraam vir kleuters en 'n feetjietuin vir kinders in. Daar is ook 'n oopplan-lokaal vir geleenthede en sluit 'n naweekkafee, die Wildflower Tattoo-ateljee, The Bike Spa en 'n boogskietkursus in. Werkswinkels wat lesse oor hoe om natuurlik te bou, asook welstandwegbreke word deur die jaar aangebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Danielle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Elim Road, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Wokini Wellness Retreat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Elim Road, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang