Successfully reported
+49

Wokuphumla

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13A Clearview Crescent, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wokuphumla is 'n pragtige huis met 3 apart bespreekbare eenhede in Oos-Londen.

Die luukse 1-slaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit beskik oor 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie.

Die Queen Victoria-eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger en spog met asemrowende uitsigte oor die strandmeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die King Louis-eenheid het slaapplek vir 6 gaste met kinders van enige ouderdomsgroep en beskik oor 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort het en die oorblywende 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk wat 'n badkamer deel wat toegerus is met 'n bad en stort.

Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad, tuin, braaigeriewe en parkeerplek van die straat af geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Baselwa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13A Clearview Crescent, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wokuphumla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13A Clearview Crescent, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA510f1ca9a4644f7a4a6d510dcadc7a20344499070487b91e8023a07748ba641f873c5ebbc0e598c147a58a44c7e3abdc9f9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13A Clearview Crescent Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.9665864 27.9556194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang