Successfully reported

Wolfkraal Farmhouse

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Deidre A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

A getaway that is food for the soul. What a wonderful place. We were warmly welcomed, our dog was accommodated and the facilities were clean and neat, what more could you ask for? The only downside was our stay was too short (our fault, not theirs).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Wolfkraal Farmhouse
Thank you, Deidre. I appreciate your words. That is my hope for everybody that stays here!

Inge G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Kom slaap lekker! Ons het heerlik gekuier! Ons was 'n gesin met 2 kinders en elk kon 'n maat saamvat, en dan kon ek self 'n vriendin saamneem! Almal het dus hul eie kamers gehad met die nodige privaatheid, en die stoep was ons "base" vir die naweek! Met die oulikste 2 hanslammers wat rondstap. Ons kon die mooiste sonop gaan kyk vanaf die bult agter ons huis, kos vir die siel! Lizel was die wonderlikste gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

LEKKER GEBLY IN SKOON EN NETJIESE PLEK. Vir my is die belangrikste van enige verblyf is dat alles skoon en netjies moet wees. Dit was so gewees. Die bed was van goeie gehalte en ek kon lekker slaap. Was baie bly oor DSTV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Lekker verblyf op 'n plaas. Lekker verblyf op 'n plaas. Ideaal as jy rus en vrede soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda-maré B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker, gerieflik en gemaklik! Ons het vreeslik lekker gebly en gekuier! Dis 'n ruim huis met 'n lang kuierstoep. Lieflike uitsig oor die landskap. Die gasvrou is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Wolfkraal Farmhouse
Baie baie dankie vir jou mooi woorde, word opreg waardeer. So lekker om jul hier te hê!

Lizelle And Riaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lovely farmhouse. We had a wonderful stay at Wolfkraal Farmhouse. The host was lovely and reached out to me before the stay. The house is perfect for 2 families or even single friends as 2 bedrooms are connected with a bathroom on one side and the other 2 are connected with a bathroom on the other side of the house. Very clean and neat. Big enough fridge and lovely braai in the kitchen plus a nice porch in front. Loved that it was close enough to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 350
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wolfkraal Farmhouse, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e495ce1f25a32ad81f3bf51e4876084a2078ffd48cfcab32a3bd6a15a5e9dccd5233a4657d9de7ed88aebe058b32c771a12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 9 mense 6 5 1 5 Wolfkraal Farmhouse Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.184550361023 19.373395724825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang